Christiaan VIII van Denemarke

Christiaan VIII
Koning van Denemarke en Noorweë
Portret deur Louis Aumont, 1831.
Portret deur Louis Aumont, 1831.
Tydperk Denemarke
3 Desember 183920 Januarie 1848
Noorweë
17 Mei10 Oktober 1814
Voorganger Denemarke
Frederik VI
Noorweë
Frederik VI
Opvolger Denemarke
Frederik VII
Noorweë
Karel II
Huis Oldenburg
Vrou Charlotte Frederica van Mecklenburg-Schwerin
Caroline Amalie van Sleeswyk-Holstein-Sonderborg-Augustenburg
Vader Erfprins Frederik van Denemarke
Moeder Sophia Frederica van Mecklenburg-Schwerin
Gebore (1786-09-18)18 September 1786, Kopenhagen
Oorlede 20 Januarie 1848 (op 61), Kopenhagen

Christiaan VIII (18 September 1786 - 20 Januarie 1848) was van 1839 tot 1848 koning van Denemarke en in 1814 as Christiaan Frederik koning van Noorweë.[1]

  1. "Christian 8" (in Deens). Den Store Danske. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2019. Besoek op 15 Augustus 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in